Meetings

Photo Gallery


Met ons aankoms by die Kinderhuis is ons getrakteer met 'n dansitem, gelewer deur die 7 dogters.



Vir hierdie dogtertjie was dit 'n uitdaging om die ballon so groot moontlik op te blaas. en sy het dit reg gekry!!



Roerbraai by Herberg Kinderhuis - 24 Desember 2013 - die hoogtepunt op die Lionskalender vir 2013.



Hierdie knaap maak vir die heel eerste keer sy eie kos en is die ene konsentrasie.



Elkeen lĂȘ hier weg aan die ete wat hy/sy self voorberei het..



Die roomys kan nooit te veel wees nie.



Vrolike gesiggies.



Op die einde was daar vir elkeen 'n klein geskenkie ook. Hier deel Herman Smit die geskenkies uit.


Lions Clubs International News
Connect with Us Online
Twitter